Om oor die Covid-19-pandemie te moet skryf, is nie iets wat ek graag wil doen nie. Ons was op die punt om na Nederland te vertrek vir ons opwindende Blomme en Bootjes-toere, toe alles inmekaar donner!
Ons is nog steeds in skok - moes 88 mense in vyf toergroepe teleurstel, is besig om te probeer red wat te redde is en dit voel asof die wêreld mal geword het! Ek volstaan hiermee - meer as 'n nota vir die toekoms, as om te verwag iemand moet dit lees. Bly asb veilig en gesond! Groete Stephanie
0 Comments
Your comment will be posted after it is approved.
Leave a Reply. |
Argiewe
July 2020
|