Rimpeleffek
  • Tuisblad
  • Wie 's ons
  • RAPPARD REISE
  • Die Rooi Trem
    • Bestel ons boek, geteken
  • Artikels
  • Reisgedagtes
  • Kontak ons
Picture

Ons gewilde Blomme en Bootjes-reis na Holland vind weer in 2022 in die Europese Lente plaas! 
2022 INLIGTINGSTUK
Klik op die skakels regs vir alle inligting en die aansoekvorm.
2022 AANSOEKVORM
LW. Voorgenome reise sal nie voortgaan indien die stand van sake in Suid-Afrika én in Europa met
​betrekking tot die Covid-19 op die gegewe datums nie totaal onder beheer is nie.
Rappard Reise se sakpas-uitgangspunt is:
  • Vlugte, Verblyf en ontbyt en talle uitstappies ingesluit by tarief
  • Betaal jou deposito en, voor die reis, die res oor maande af
  • Vir eie sak is eie-keuse museums ens, wat self vooraf bespreek kan word​

Kontak ons vir meer inligting. rappardreise@gmail.com
​
  • Tuisblad
  • Wie 's ons
  • RAPPARD REISE
  • Die Rooi Trem
    • Bestel ons boek, geteken
  • Artikels
  • Reisgedagtes
  • Kontak ons