Rimpeleffek
  • Tuisblad
  • Wie 's ons
  • RAPPARD REISE
  • Die Rooi Trem
    • Bestel ons boek, geteken
  • Artikels
  • Reisgedagtes
  • Kontak ons
fynproewers

van die

lewe

Hierdie is die webblad van Henk & Stephanie Rappard: Platsakreisigers, reisleiers van Rappard Reise, artikelskrywers en -fotograwe, gepubliseerde outeurs, sigeuners in die hart, gewese versamelaars en laaste maar nie die minste nie, geliefdes. 
Picture
Welkom op ons blad
Ons nooi die leser om te kom rondkyk op ons blad. Ons hoop dat ons, as 'n paartjie van onderskeidelik Afrikaanse en Nederlandse afkoms (met afsonderlike sowel as dieselfde belangstellings) hier kan aantoon wat ons elk op sy/haar professionele gebied het om aan te bied, naamlik die skryf van artikels (Stephanie); vertaling en fotografie (Henk en Stephanie), maar ook meer vertel oor ons (soms koddige) lewe saam
.
Rappard Reise is een van die rimpeleffekte van ons lewe saam.


Welkom op onze site
Wij nodigen de lezer uit om te komen rondkijken op onze site. We hopen dat we als een koppel van respectievelijk Afrikaanse en Nederlandse afkomst (met afzonderlijke en dezelfde interesses) hier kunnen aantonen wat we ieder op ons eigen vakgebied in huis hebben om aan te bieden op professioneel gebied, namelijk het schrijven van artikelen (Stephanie ) en vertaling en fotografie (Henk en Stephanie), maar ook meer vertellen over ons leven samen.
Rappard Reise is één van de rimpeleffecten van ons samenzijn.


Picture
"O, daai liewe rimpels ...
Soos 'n kind wat ongeërg 'n spoelklip in 'n koel bergpoel sou slinger, het ons lewens na ons herontmoeting in 2012 onherroeplik bly uitkring na alles en almal om ons.

Daarby moes ons mekaar na veertig jaar met rimpels, bagasie en dekadelange geite herontdek ... Wat 'n avontuur!'

Klik vir Artikels

  • Tuisblad
  • Wie 's ons
  • RAPPARD REISE
  • Die Rooi Trem
    • Bestel ons boek, geteken
  • Artikels
  • Reisgedagtes
  • Kontak ons