Albanië - verrassend en mooi Foto's van links: Landing in Durres met veerboot; Shkoder se kasteel; die beeldskone meer; tipiese plaashuis. Stalletjie by kasteel; vryheidsvegterbeeld; grou kasteelmure; en sowaar, 'n Spar! Nog 'n toneel by die meer; ons hotel; plesierboot; wingerde in die valleie.